Hendrik die Jong Koning

Hendrik die Jong Koning
Koning van Engeland
saam met Hendrik II

Huis Angevyne
Regeer 1170–1183
Voorganger Hendrik II
Opvolger Richard I
Eggenote Margaretha
Gebore 28 Februarie 1155
Oorlede 11 Junie 1183
Vader Hendrik II
Moeder Eleonore van Akwitanië

Hendrik, bekend as die Jong Koning (28 Februarie 1155 – 11 Junie 1183), was die tweede van vyf seuns van Hendrik II van Engeland en Eleonore van Akwitanië.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search